Die amptelike Lutzwapen in Suid-Afrika
Soos geregistreer by die Buro vir Heraldiek
NUUT
Interaktiewe Geslagsregister
Doel
Die doel van hierdie webblad is om inligting en nuus oor die nageslag van die stamvader en Rynse sendeling Johann Heinrich Lutz te vergaar en bekend te maak.
Hier is jul geleentheid om vir ons nuus te stuur en dit deur hierdie webblad aan alle belangstellendes bekend te maak...
Gebruik die skakel hieronder en stuur asseblief vir my nuus. Enige nuus. Dit word in die Blog geplaas...
