My RSS Feed
Ben Lutz 81
ongeveer 1947
Hoekwil se kerk - geteken deur Ben - 1947
ongeveer 1951
1984
Soos nou...
Splinternuwe genealogiese skakel
Natuurlik is die inligting ook beskikbaar om jou eie data aan te vul.
Dit sal so gaaf wees as soveel Nageslag as moontlik sal bydra om die register so volledig as moontlik te maak...
Klik net aan regterkant op die skakel  “Nageslag van ons stamvader”  of sommer net:  Hier
Die aandrywer van die blad is die oopbron phpGedView.  Gaan kyk gerus na die statistieke.   Hoe beter die data, hoe akkurater gaan die statistieke ook raak.
Daar is ook ’n skakel om weer terug op  hierdie blad te kom:  “Lutz Web”
Lutzhuis in Switserland
Ben en Senobia Lutz en nageslag by die Lutzhuis in Rheineck, Switserland in 2002.
Die laaste Lutz wat in hierdie huis gewoon het, was Albert Lutz.   Na sy dood in 1952 het die apteker Custer, wat langsaan gewoon het, die huis gekoop.  En na sy dood 'n jaar of twee gelede is die huis as gedenkwaardigheid verklaar.
Ons stamvader was Albert se oom.
Die naam op die huis dui op Albert se materiaalwinkel wat uit die huis bedryf is.
Die agtermuur van die huis het deel van die stadsmure gevorm teenaan die Ryn.  Vandag is die Ryn se loop 'n hele ent daarvandaan.
Benoude katte...
Oubaas se honne
Sitasie by Ere Magistergraad van Japie Lutz
DIE UNIVERSITEIT VAN  STELLENBOSCH
GRADEPLEGTIGHEID DESEMBER 1949
M.Sc. Ing., Honoris Causa
Johann Jacob Lutz is op 20 Augustus 1859 in die Rynse Sendingpastorie op Amandelboom (nou Williston) gebore.
Op tienjarige leeftyd is hy vir onderrig na Barmen, Duitsland gestuur en vyf jaar daarna is hy na Detmond oorgeplaas om hom as skrynwerker te bekwaam. Twee jaar later is hy terug in Suid-Afrika, waar hy eers sy amp op Slangfontein, distrik Ceres beoefen en in 1882 saam met sy broer Heinrich en ‘n sekere Bam na Olyfenhoutdrif (nou Upington gaan om aldaar ‘n besigheid te stig. Daar die besigheid geen heenkome vir drie persone gebied het nie bcsluit Jacob om te gaan boer.
Intussen het Eerw. Schroeder, leraar in die geweste bewus geword van die moontlikheid van besproeiing langs die Grootrivier en in 1882 het hy met die Upington-kanaal begin, wat in 1885 voltooi is.
Hier het mnr. Lutz vir die eerste maal met die soort van werk in aanraking gekom. Die gevolg was dat toe die Suidvoor, 15 myl lank, in 1898 aangepak is Eerw. Schroeder vir die heer Lutz in bevel van aanleg en konstruksie geplaas het. Die werk is deur die Anglo-Boere oorlog onderbreek maar is in 1908 met welslae onder Lutz se leiding voltooi.
Amper gelyktydig is die werk aan die Noordvoor en die Paarde-eiland Sifon onder mnr. Lutz se leiding hervat en is dit in 1911 in volle werking gestel nadat Ds. Marchand en die heer Lutz Europa in 1910 besoek het om pype vir die sifon in Skotland en 'n hidro-elektriese meule in Switserland aan te koop. Hierdie projek het bestaan uit 'n kanaal 27 myl lank, twee tonnels, een van 300 voet en een van 600 voet en 'n sifon 1500 voet lank. Die koste het sowat £55,000 beloop.
Daarna het mnr. Lutz nog die Drif-eiland kanaal uitgehaal, Onseepkans kanaal (1916), Brakboseiland kanaal (1918) en Karos uitkeerdam (1926) gebou, - werk wat vandag seker meer as £200,000 sou kos.
So groot was die vertroue deur die inwoners en bestuur van Kakamas in mnr. Lutz gestel dat hulle hom in 1937 toe hy reeds 78 jaar oud was aangestel het om tegniese toesig uit te oefen oor die uitkeerdam en kanale van die Rhenosterkop nedersetting.
Aan Eerw. Schroeder en Ds. Marchand kom die eer toe dat hulle die moontlikheid van die Grootrivier besef het, maar Oom Japie het hulle idees in die werklikheid omgesit.
Van sy werk het die latere Sirkel-Ingenieur te Upington mnr. G.J. Ritchie gesê:
"Sy werk was pionierswerk. Miskien was dit nie altyd tot die fynste besonderhede afgerond nie maar as die omstandighede waaronder die werk uitgevoer was, in ag geneem word, dan moet 'n mens erken dat Lutz skemas uitgevoer het wat niemand anders seker onder dieselfde omstandighede kon uitvoer nie."
Ten spyte van al sy werksaamhede het Oom Japie nooit 'n ryk man in die stoflike sin geword nie, maar hy geniet die agting en beminning van 'n baie wye kring, ook ver buite die grense van Kakamas-Upington.
(Voorgelees tydens die gradeplegtigheid van 12 Desember 1949.)
Huldigingsfees - JJ Lutz - 3 April 1948
Uitnodiging aan my oupa Fritz Lutz met my ouma Bentjie se potloodnota daarop...
Soos gestoor in die argiewe by Ben en Senobia Lutz op Stellenbosch - Erich
Oktogenaries
Planne