nuus
Splinternuwe genealogiese skakel
24/03/10 21:36
Die genealogiese webblad vir die Lutze is nou interaktief. Afgesien van die data wat alreeds beskikbaar is, kan enigeen wat registreer nou bydra om die register aan te vul.
Natuurlik is die inligting ook beskikbaar om jou eie data aan te vul.
Dit sal so gaaf wees as soveel Nageslag as moontlik sal bydra om die register so volledig as moontlik te maak...
Klik net aan regterkant op die skakel “Nageslag van ons stamvader” of sommer net: Hier
Die aandrywer van die blad is die oopbron phpGedView. Gaan kyk gerus na die statistieke. Hoe beter die data, hoe akkurater gaan die statistieke ook raak.
Daar is ook ’n skakel om weer terug op hierdie blad te kom: “Lutz Web”

0 Comments