Planne
16/03/09 22:03 Gestoor onder: Humor
Hierdie naweek by Franskraal is daar weer druk bespreek oor die noodsaaklikheid van kontak tussen die nageslag van Johan Heinrich Lutz, die stamvader van die Lutze in Suid-Afrika.
Toe ek vandag gaan kyk na die webblad wat ek ‘n tyd gelede begin opstel het, is daar net een groot gemors... Die spambots het hul werk gedoen...
Toe ek vandag gaan kyk na die webblad wat ek ‘n tyd gelede begin opstel het, is daar net een groot gemors... Die spambots het hul werk gedoen...
0 Comments